4 Julie 2019 Die Ouditeur Generaal het ‘n donker prentjie van die finansiële wanbestuur in die land se 257 munisipaliteite geskilder en gesê dat verantwoordbaarheid steeds afneem terwyl ongemagtigde uitgawes hoog bly. Staatskaping het ‘n vernietigende invloed op alle...