14 Mei 2019 Ek glo die President wanneer hy sê dat hy die land wil herstel; ek betwyfel nie sy opregtheid nie. Die uitdagings wat die President in die gesig staar, ten einde te bereik wat hy in die vooruitsig stel, moenie onderskat word nie. Binne die konteks van die...