I am in favour ‘transformation’ – striving to become what you already are in Christ Jesus; striving to live a meaningful life and in so doing contributing meaningfully to make this world a better place; not only better for yourself, but for everybody. I am in favour...
The enclosed clip (click here to download) was forwarded to me this morning and it inspired me to write this blog. James, in James 5: 17 and 18, says that Elijah (“a man just like us”) prayed earnestly that it would not rain and it did not rain on the land for three...
Jesus Christus leef! Alle mag, in hemel en op aarde, is aan Hom gegee. Alles is aan Hom onderwerp. Niks kan voor Hom standhou nie. Waar dit vir ons lyk dat Hy nie uitkoms bring nie, is dit bloot omdat Hy betrokke is met ‘n oneindig groter werk en uitkoms wat ons eers...
Wanneer die toekoms in ons waarneming duister voorkom, is ons geneig om terug te trek en veilig te speel. Dis nie nou die tyd om jou kop uit te steek nie; konsolideer eerder, dink ons dan. Maar is kleiner gaan, veilig speel, verskrik wegkruip ooit geregverdig? Heb...
Hallo vriend Net buite Modimollie (beter bekend as Nylstroom), moet ek uitswaai om die beseerde Nonnietjie-uiltjie, wat met die gebreekte vlerk oor die pad hop, te mis. Met moeite vang ons dogter en ek haar; sy (diè dierbare dingetjie mòèt ń ‘sy’ wees) probeer van ons...
One good thing about not playing in a cricket world cup final, is the fact that you can’t lose. I watched parts of the Australia/New Zealand game over the weekend; very relaxed, knowing that, whatever happens, my team and I couldn’t lose. Unfortunately, for many of...